Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Wiehan Joubert die Afrigters-trofee ontvang vir die beste vordering/ ontwikkelende rugbyspeler van 2018.

Die Tommies is trots op jou, Wiehan!