Laerskool Thabazimbi is super trots op hul leerders wat toekennings ontvang het tydens die jaarlikse Prysuitdeling op 7 November.

(Foto bo:) Taryn Stander het die Junior Fase Kultuurtoekenning in die Drama-afdeling ontvang.