Laerskool Thabazimbi is super trots op Dimion Visser wat opgeneem is in die Provinsiale Netbalspan vir D 0/13 asook me Chanel Viljoen en Kayla Watson wat hulle Provinsiale skeidsregtersgraderings ontvang het.

Foto bo: Dimion Visser

 

Me Chanel Viljoen en Kayla Watson