Baie geluk aan dié 2 Hokkiespeelsters. Amor Strydom is opgeneem in die Limpopo 0/12 Marula Hokkiespan en Nicolet Trichardt is as reserwe vir dieselfde span gekies.

Baie geluk meisies ons is super trots op julle.