Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Kevin Gelebe die Koos de Beer trofee ontvang vir die beste o/16 rugbyspeler.

Die Tommies is trots op jou, Kevin!