HTS Tom Naudé in Polokwane, het onlangs hul Sport-prysuitdeling aangebied.

André Thirion is tydens die geleentheid aangewys as die beste senior krieketspeler van die jaar.

Die Tommies is trots op jou, André!