Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Brendon Kruger die trofee ontvang vir die beste seuns jukskeispeler van die jaar.

Die Tommies is trots op jou, Brendon!