Tydens HTS Tom Naudé se Sport-prysuitdeling, is Zandré Cloete aangewys as die beste Senior Seunsatleet.

Die Tommies is trots op jou, Zandré!