Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Mauritz Claassen die trofee ontvang vir die beste junior krieketspeler van 2018.

Die Tommies is trots op jou, Mauritz!