Tydens HTS Tom Naudé van Plokwane se Sport-prysuitdeling, het Hendrik Spies die trofee ontvang vir die beste Boogskut van 2018.

Die Tommies is trots op jou, Hendrik!