Tydens HTS Tom Naudé, van Plokwane, se Sport-prysuitdeling, het Alex Hamman die trofee ontvang vir die beste 1ste span rugbyspeler.

Die Tommies is trots op jou, Alex!