KULTUUR – PHS HELP OM DIE DEBAT IN LIMPOPO TE VERSTERK

Op Saterdag 21 Januarie 2017 het by se kultuurdepartement ‘n Debatopleidingwerkswinkel aangebied in Bon’A’Pietie’d-Restaurant.

Skole vanoor die hele provinsie was genooi om die werkswinkel te kom bywoon. Die werkswinkel was aangebied deur Mev. Erika van Rensburg van die ATKV, was as spesialis op die gebied bekend is.

Ons sien uit na ‘n wonderlike kultuurjaar wat voorlê.
#kultuur #debat #werkswinkel #pietietrots