Hoërskool Merensky van Tsaneen se o/15A rugbyspan het kragte gemeet teen Hoërskool Frikkie Meyer van Thabazimbi. Merensky was net te sterk vir Frikkie Meyer en het die wedstryd beklink met 15 – 12.