Thabazimbi Bosveld Akademie Privaatskool  het  Saterdag,18 Februarie 2017 aan die Noord Transvaal atletiek byeenkoms deelgeneem.

Hulle het ‘n totaal van 5 Goue, 3 Silwer en  6 Brons medaljes  verower.

Hulle sal einde Maart aan die  SA byeenkoms deelneem.