Frikkie Meyer Hoërskool van Thabazimbi het Saterdag, 25 Februarie 2017  die 54ste Bosveld Interhoër gewen met 83 punte.

Dankie aan al die hardwerkende dirigente en atlete wat tot hierdie prestasie bygedra het.

Dewou Dysell  het ‘n nuwe rekord opgestel in die spiesgooi, asook Brandon Vermaak in die gewigstoot.