Vlnr: Andrea Themistocleous, Martonet Jv Rensburg, Thapelo Mhlanga, Tanya vd Merwe, Christiaan Heuer, Shibe Matjaola, Ofentse Mokwena & Ephraim Mokwena

aie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na die Provinsiale Atletiekspan vir 2016!

Hul uitslae tydens die Streekatletiek Saterdag 13 Februarie 2016 by Hoërskool Piet Potgieter was baie goed:

O/15 Seuns

U/15 Boys

·         Ofentse Mokwena Shotput (15.36m)

Discus (45.84m)

O/17 Seuns

U/17 Boys

·         Christiaan Heuer

·         Thapelo Mhlanga

Gewigstoot (13.60m) & Diskus (50.59m)

800m (1:59.68)

O/19 Seuns

U/19 Boys

·         Ephraim Mokwena 100m (11.44s)
O/15 Dogters

U/15 Girls

·         Andrea Themistocleous 200m (28.41x)

400m (1.06.87)

O/17 Dogters

U/17 Girls

·         Tanya vd Merwe (Roos)

·         Martonet Jv Rensburg

100m (13.05s) & 200m (27.00s)

200m (27.88s)

O/19 Dogters/Girls ·         Shibe Matjaola Driesprong (8.66m)

Hierdie warries het gekwalifiseer vir Provinsiaal wat op 4 Maart 2016 plaasvind in Polokwane by Peter Makoba Stadium. Baie sterkte!

These athletes qualified for the Provincial Athletics taking place on 4 March 2016 at the Peter Makoba Stadium in Polokwane. Good luck!