Rène Nieman van Hoërskool Nylstroom,  het by die 2017 Distriksbyeenkoms te Ellisras skoonskip gemaak as die beste atleet.

Haar prestasies behels die volgende:   Beste Atleet – Goue Trofee;  hoogste ABSA puntetelling van 1048, asook Internasionale deelname kwalifisering.

Sy wen ook ‘n Goue medalje met haar 1ste plek in Gewigstoot D/15.