Baie geluk aan die volgende atlete wat aan die Limpopo Atletiekkampioenskappe  deelgeneem het.

Voor: Bianca Plank (300m Hekkies) en Miandri Lourens (Spiesgooi)

Agter: Jana Nienaber (Diskus), Robin Hobbs (400m Hekkies), Anneri Gravett (Hoogspring en Verspring), Marine Visser (Gewigstoot en Spiesgooi), Macayla Treurnich (1500m, Verspring en 800m) en Thabo Tema (Spiesgooi)

Afwesig: Bianca Moller (Hoogspring)