Category: Athletics

Hoërskool Nylstroom atleet ryg prestasies in by Distriksbyeenkoms

Rène Nieman van Hoërskool Nylstroom,  het by die 2017 Distriksbyeenkoms te Ellisras skoonskip gemaak as die beste atleet. Haar prestasies behels die volgende:   Beste Atleet – Goue Trofee;  hoogste ABSA puntetelling van 1048, asook Internasionale deelname kwalifisering. Sy wen ook ‘n Goue medalje met haar 1ste plek in Gewigstoot...

Read More

Hoërskool Merensky se Plasies aan die Opmars

In die opmars na die 2017 Interhoër byeenkoms op 24 Februarie, het Hoërskool Merensky se topatlete op 15 Februarie kragte gemeet by die Prestige Top 10-byeenkoms by TUKS se bekende LC de Villiers sportterrein. In die dogterspan het vlugvoetige Sancha van Niekerk puik presteer met ‘n derde plek in die o.17 400m. Sy behaal ook ‘n sesde plek in die 200m. Bernalee Benadé ewenaar hierdie prestasie met ‘n derde plek in die dogters o.17 spiesgooi. Ruan van Rooyen maak die seunspan trots met sy vierde plek in die o.14 400m. Spankaptein, Noko Malatji, behaal ‘n vyfde plek in die...

Read More

Hoërskool Hans Strijdom atlete neem deel aan Limpopo Atletiekkampioenskappe

Baie geluk aan die volgende atlete wat aan die Limpopo Atletiekkampioenskappe  deelgeneem het. Voor: Bianca Plank (300m Hekkies) en Miandri Lourens (Spiesgooi) Agter: Jana Nienaber (Diskus), Robin Hobbs (400m Hekkies), Anneri Gravett (Hoogspring en Verspring), Marine Visser (Gewigstoot en Spiesgooi), Macayla Treurnich (1500m, Verspring en 800m) en Thabo Tema (Spiesgooi) Afwesig: Bianca Moller...

Read More
  • 1
  • 2

Categories

Positive Quotes

"One small crack does not mean you are broken, it means that you were put to the test & you didn't fall apart." - Linda Poindexter