Category: Hoërskool Pietersburg

Hoërskool Pietersburg eindig 1ste in Limpopo met T20 schools challenge

Die Coca-Cola T20 School Challenge kompetisie het begin in Oktober 2016 en oorgegaan in die nuwe jaar met die nasionale finale wat in Maart gespeel is. Dit behels dat elke streek in hul plaaslike liga ‘n hoeveelheid wedstryde speel om te bepaal watter skole mekaar die stryd moet aansê tydens die Semi-Finaal van die provinsie. W1: PHS vs Mitchell House (2016).  Mitchell House kolf eerste en teken 96/3 aan in hul 20 beurte. PHS wen die wedstryd met 9 paaltjies. W2: PHS vs Northern Academy (2016).  PHS kolf eerste en teken 223/1 aan in 20 beurte. PHS wen met...

Read More

Hoërskool Pietersburg – KULTUUR – PHS HELP OM DIE DEBAT IN LIMPOPO TE VERSTERK

KULTUUR – PHS HELP OM DIE DEBAT IN LIMPOPO TE VERSTERK Op Saterdag 21 Januarie 2017 het by se kultuurdepartement ‘n Debatopleidingwerkswinkel aangebied in Bon’A’Pietie’d-Restaurant. Skole vanoor die hele provinsie was genooi om die werkswinkel te kom bywoon. Die werkswinkel was aangebied deur Mev. Erika van Rensburg van die ATKV, was as spesialis op die gebied bekend is. … Ons sien uit na ‘n wonderlike kultuurjaar wat voorlê. #kultuur #debat #werkswinkel...

Read More

Categories

Positive Quotes

"One small crack does not mean you are broken, it means that you were put to the test & you didn't fall apart." - Linda Poindexter