Category: Schools

SKOOL BEHEERLIGGAAM  (SBL) ONDERWYSPOS

TYDPERK:     VANAF 1 JANUARIE 2018 POSBESKRYWING:  Onderwyser Posvlak 1 Leer areas: GRDS (Ingenieursgrafika en –ontwerp) Gr. 10 TEGNOLOGIE:  Gr 8 – 9  MLit (Wiskundige Geletterdheid):  Gr. 10 VEREISTES:                                Aansoekbrief Kurrikulum Vitae 2 Getuigskrifte (nie ouer as 3 maande nie) Gewaarmerkte afskrifte van die volgende: Graad 12 sertifikaat Professionele sertifikate ID dokument SACE Sertifikaat Rig aansoeke aan: The Hoof Hoërskool Nylstroom Privaatsak X1020 MODIMOLLE 0510 Sluitingsdatum: 18 November 2017,   Tyd:     12:00 Onderhoude:  20 – 22 November 2017...

Read More

Hoërskool Nylstroom skitter in krieket

Hoërskool Nylstroom se O/15 Krieketspan het op 29 Augustus 2017 ’n gemaklike oorwinning oor Hoërskool Hans Strijdom behaal.  Nylstroom het vir Hans Strijdom uitgeboul vir ’n skrale 59 lopies en het die teiken behaal met nog 5 paaltjies oor in die sak!  Nylies gee die pas aan! Foto heel bo: Agter v.l.n.r.:  Mnr. Andrie Cronjé, Jandré de Lange, Danie Smit, Zanthus Croucamp, Jandré Meintjies, Zeke Coetser, Tiaan Koch, Waldo Schoeman, Tyrone van Wyk en Jan-Pierre Jacobs. Voor:  Hanno van Biljon, Wikus Engelbrecht, James Meijer, Jurie Crots en Franco van...

Read More

Hoërskool Nylstroom leerders blink uit in skaak

Dié twee skrander skaakspelers van Hoërskool Nylstroom, Jacky Shingange (Gr12) vir die O/20 span en Thato Selema (Gr10) vir die O/18 span, is gekies om Capricorn Distrik op Nasionale vlak te verteenwoordig.  Hierdie Nasionale Skaakkampioenskap sal plaasvind op 3 Januarie tot 8 Januarie 2018 te Boksburg, Gauteng. Skuif vir skuif gee hierdie Nylies die pas aan!   Foto:  v.l.n.r: Jacky Shingange, Thato...

Read More

Learners attended Showmanship at Merensky Tzaneen

On Saturday, 25 February, over 50 new learners attended the first ever showmanship workshop at Merensky High School. This workshop focused on preparing interested showmen for participation in youth shows. Agri-Merensky wishes to thank the experienced judges who shared their knowledge with aspirant youth show competitors: Willie le Roux, Pieter Gerber, Willy Stevens and Joubert...

Read More

Hoërskool Pietersburg eindig 1ste in Limpopo met T20 schools challenge

Die Coca-Cola T20 School Challenge kompetisie het begin in Oktober 2016 en oorgegaan in die nuwe jaar met die nasionale finale wat in Maart gespeel is. Dit behels dat elke streek in hul plaaslike liga ‘n hoeveelheid wedstryde speel om te bepaal watter skole mekaar die stryd moet aansê tydens die Semi-Finaal van die provinsie. W1: PHS vs Mitchell House (2016).  Mitchell House kolf eerste en teken 96/3 aan in hul 20 beurte. PHS wen die wedstryd met 9 paaltjies. W2: PHS vs Northern Academy (2016).  PHS kolf eerste en teken 223/1 aan in 20 beurte. PHS wen met...

Read More

Categories

Positive Quotes

You don’t get paid for the hour. You get paid for The value you bring the hour. Jim Rohn